Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie
Weereens het ek geen Rewards ontvang vir die maand wat verby is nie. Dit is nou die tweede keer binne drie maande en heeltemal onaanvaarbaar. Is dit die manier wat ABSA sy kli? nte behandel. Ons betaal vir die Rewards maandeliks en is ABSA nie een maand laat om hulle kostes te verhaal nie, maar as ...