Absa
ABSA is ripping me off now - NO OVERDRAFT
Kry iemand AFRIKAANS om hierdie te hanteer asb. Ek het 'n tjek rekening by ABSA en het al in 2009 my oortrokke fasiliteit gekanselleer. Ek het intussen my eie besigheid begin en verdien nie salaris nie, besigheid vat tyd en omdat ABSA nie fokus nie, het ek nou 'n helse krediet op my tjek rekening ...