8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste!
Rapporteer swak internet ontvangs op die 31 Januarie 2013 - Ref: 4016284. Twee besoeke van tegniese afdeling gehad om probleem vas te stel, volgens die tegnikus is hier feitlik geen sein, hoe is dit moontlik?! Met elke navraag van ons kant is, word ons meegedeel dat die probleem na gesag verwys ...