Absa
ABSA trek self versekering af
Vir die afgelope 2 maande word daar n bedrag van R1140.87 afgetrek elke maand vir versekering nadat ek al bewyse verskaf het dat ek wel versekering het. Die aftrekking veroorsaak dat al my ander aftrekkings nie kan afgaan nie, weens onvoldoende fondse in die rekening. Wanneer gaan dit end kry? ...