Waltons Stationery
Ongeldige verwysingsnommer vir internet-betaling
Ek het onlangs kantoormeubels gekoop by Waltons in Vredendal. Ek wou deur my Standardbank internet-diens daarvoor betaal, maar die transaksie is telkens geweier op grond van 'n ongeldige verwysingsnommer. Dit terwyl ek die rekeningnommer presies soos op die faktuur ingesleutel het. Op die ou end ...