Rubybox
Rip off
Ek het n rubybox bestel omdat ek n invite per email van leeserskring gekry het. Ek het toe besluit dit kan nice wees. Ek het gerigestreer en in gelog. Ek het op daai stadium nie gesien waar moet ek die coupon kode insit vir die afslag nie. Ek het gedink dit is dalk aan die einde van die bestel ...