AfricaComplaints.com » Tygervallei » Tygervallei | Page 2

City: Tygervallei
Found 15 reviews / complaints
Page 2

Dion Wired
Worst after service

We bought a De Longhi coffee machine on 01/09/2013 at Dion Wired Tygervalley and it broke after only 5 weeks. We took it to Dion wired Tygervalley for repairs where we were promised it will take up to 8 working days. After 10 working days I had to phone about 5 times a day to get any response were ...

Telkom
Akkuraat en vriendelike diens

Ek moes Saterdag my ADSL modem inneem na Telkom Tygervallei om n nuwe Router te kry. Dis Saterdagoggend en die sentrum is besig, ek sien op daarteen om in n lang ry te staan by Telkom en dan is ek onseker hoe bekwaam die diens gaan wees. Gaan ek weer van bakboord na stuurboord gestuur word of dalk ...

Absa
Uitstekende diens

Dit was vanoggend weereens n fees om deur Roystan Pieterse by die Klientedienstoonbank gehelp te word. Sy diens is vriendelik, vinnig, professioneel en akkuraat. Hy is elke keer bereid om die ekstra myl te loop en beslis n aanwins vir Absa. Goue sterretjie vir hom. ...

Mtn
NO CUSTOMER SERVICE!!!

My seun se sel foon is nou al sedert 31 Mei by MTN Tygervallei, maar tot op hede het ek geen bevredigende antwoorde van die Streeksbestuurder, takbestuurder of personeel van MTN Tygervalei Gekry nie. Probeer MTN HK bel en hulle verwys jou net na MTN Weskaap - daar was egter net onbeantwoorde ...