AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Uitstekende diens | #169380

Absa
Uitstekende diens

Dit was vanoggend weereens `n fees om deur Roystan Pieterse by die Klientedienstoonbank gehelp te word. Sy diens is vriendelik, vinnig, professioneel en akkuraat. Hy is elke keer bereid om die ekstra myl te loop en beslis `n aanwins vir Absa. Goue sterretjie vir hom.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Tygervallei

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google