Hyundai South Africa
CD playe
Op die 20ste Maart het ek my voertuig ingeneem vir die 15 000km diens en spesifiek onder hulle aandag gebring dat my cd-speler 'n 'error' kode wys as ek 'n CD insit. Toe ek my voertuig die middag gaan haal, het hulle aan my bevestig dat 'n nuwe Radio/CD speler bestel moet word en dat hulle my in ...