Outsurance
KANSELLASIE NIE GEDOEN NIE
Ek het my verskering by Outsurance alreeds in Desember skriftelik gekanselleer, hulle hou egter aan om premies aan te vra en daar is nie altyd geld in die bank gelos daarvoor nie. Ek het aansoek gedoen vir 'n persoonlike lening en dit is afgekeur agv die debietorders wat nie deurgegaan het nie, en ...