South African Police Service
Bad service at a police station
Vroeg vanoggend ry ek uit die stad (CBD) na Pinelands polisie stasie om te gaan vir n police clearance certificate. Kom daar toe se die ou wat by die front desk staan dat ek moes n afspraak gemaak het (dis die eerste keer dat ek hoor mens moet n afspraak maak vir n police clearance certificate) ...