AfricaComplaints.com » Paarl Mall » Paarl Mall | Page 12

City: Paarl Mall
Found 75 reviews / complaints
Page 12

Mtn
WORST Service!!!

Vandag wil ek vir almal vertrel presies hoe pateties Paarl Mall se MTN is, spesifiek Layla Meyer, en hoe hartseer dit is dat na 12 jaar saam met die spesifieke mense en tak word mens so behandel. Johan gebruik gereeld sy funksie om te kyk hoveel geldwaarde hy het.By die werk mag hy dit nie gebruik ...