Edcon
FICA Dokumentasie
Ek is al ongeveer 23 jaar 'n klient van Edgars en gedurende 2012 het Edgars hul finansiele boek oorgedra na 'n ander "firma". Daar is ook FICA dokumente van die rekeninghouers verlang en gedurende Januarie 2012 het ek die nodige dokumente aan hul ge-epos. Ek het geen verdere kommunikasie ...