Romans Pizza
Koue Pizza en Slegte Komminikasie
Saterdag die 4/5/2013 het ons pizza's telefonies bestel. Toe s? Thabang dit sal 20min neem vir ons bestelling. Toe my man dit gaan haal het, het hy net die pizza's gevat en gegaan as gevolg van die toename van mense. Toe hy by die huis gekom het was dit yskoud en smaakloos. Ek het terug geskakel en ...