First National Bank
Promises broken
Ek is 'n nuwe klient van FNB. Op 19 November 2013 het ek oorgeskakel omdat ek onder die indruk was dat hulle vinnig is en dat oorskakeling net 10 min neem. Ja wel sover is my rekening oop maar blykbaar het FNB 'n kommunikasie probleem as dit by debit orders kom. Ek het van die 19de November al die ...