Zurich Insurance Company
WORST SERVICE EVER!!!
In September 2013 het 'n vrou in my in vas gery. Ek het stil gestaan by 'n stop en sy het uit 'n parkering gekom en in my as gery. Ons wag nou al vir drie maande dat hulle my bakkie moet regmaak daar is elke keer is storie en wanneer jy email kom hulle nie terug na jou toe nie. Die assesor Jonathan ...