Resolution Health Medical Scheme
ONREGMATIGE VERANDERING VAN PREMIE BEDRAG
RE: REVOLUTION HEALTH SE ONREGMATIGE VERANDERING VAN MY PREMIE BEDRAG VAN R780 na R3570 PER MAAND My dogter het verlede jaar begin werk na sy gematrikuleer het en dit was vir ons belangrik dat sy n mediese fonds moes he, n makelaar het ons in Augustus 2012 kom sien en ons het besluit om te gaan met ...