8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste!
Klagte oor BAIE SWAK / GEEN SEIN is op 31 Jan 2013 Ref: 4016284 ingedien. Twee persone van die tegniese afdeling het ons besoek en vasgestel dat SEIN BAIE SWAK is, alhoewel een toring minder as 900m en 'n ander toring 1, 6km vanaf woning gelee is. Verskeie navrae is gerig waarop ons meegedeel is ...