Vodacom
Bad service
Ek was sondag (8 dec 2013) in Vodacom Centurion Mall om n sim swap te doen vir beide my fone wat saterdag aand gesteel is en wat ek geblock het. Ek het die simkaarte gekry en gese ek moet @$uur wag tot dit geaktiveer word. Gister middag (9 Dec) was dit nogsteeds nie geaktiveer nie ek het Vodacom se ...