AfricaComplaints.com » Centurian » Centurian | Page 2

City: Centurian
Found 15 reviews / complaints
Page 2

Impak Education
Books

Ek het my seun se boeke al in Februarie 2013 bestel en wag nou nog vir sy boeke, dit is nou al Mei 2013.Ek het al n paar oproepe gemaak, elke keer is daar n ander storie. Ek het besluit om my kind terug in die skool te sit of om na Brainline te gaan. Hy het al reeds as 1 kwartaal se werk gemis ...