Moto Health Care
Moto health care / momentum
Ek het nou al meer as 'n maand terug 'n rekening ingestuur van DR Otto en het nog geen terug betaling ontvang nie. Die ander rekening wat ek na die bogenoemde dokter ingestuur het is terug betaal maar die een nog nie. Ek is ongelukkig nie bereid om nog 'n maand te wag vir my geld nie. Dit is net ...