Mtn
KLAGTE MTN -ROAMING KOSTES GEHEF R3592-21 - SEPT
Ek was nie bewus van al Roaming kostes-"Phone updates"ens nie gevolglik bogenoemde rekening. Ek verweer myself asvolg: Ons was in jaar 2012 ook in Namibia (my kinders bly daar) en het toe geen Roaming kostes gehad om te betaal. 1) Ek was sowat 2mnde voor ons besoek na Namibia 2x in MTN ...