Ek het my kontrak verander maar kry nou 'n rekening wat belaglik is. Gewoonlik tussen R500-R700 maar die maand R1700.
Toe ek hulle skakel het hulle nie my adres verander soos ek wel gedoen het met die nuwe kontrak en se ek moet weer skakel want het die sekuriteitsvrae gedop.
Ek het juis geskakel om die probleem uit te sorteer.
0 comments