Wil net aan die Mnr van Autopage se baie dankie dat hulle my so spoedig gehelp het om my probleem met my oproepe wat ek ontvang te help want 'unknown' wys! En my kontrak is nie eens by hulle uitgeneem nie, maar by @lantic.
Nadat ek @lantic hoeveel maal gevra het om my te help!
0 comments