Internet kontrak uitgeneem vir 2gig en gevra of vodacom modem sal werk met cell c sim... Hy het bevestig dat dit sal werk, Het toe nooit gewerk en 'n week later teruggegaan. Dit is gekanselleer en 'n nuwe kontrak met modem is uitgeneem. Kansellasie vorms is getekn en sim teruggeneem. Nou in Mei is ek skielik met altwee kontrakte gedebiteer en sien ook dat die once off fee van R114-00 vir albei afgetrek is. Het toe 2 Mei na die Greenacres tak gegaan want wil glad nie meer met Walmer Park deel nie. Wag nou nog vir enige iemand om my terug te skakel en my rekening te krediteer. Voel om alles by Cell C te kanselleer en na ander service provider te gaan. Geen firma kan geld neem wat hulle nie toe kom nie. Gedebiteer vir 'n kaart wat in Cell C se besit is. Vereis my geld binne 24 uur terug in my rekening.
Dankie
0 comments