Werkers steur hul nie aan klient maar koop hul inkopies met hul Dis-chem vouchers terwyl klient moet wag en wag. Ons het besluit dat ons dan nie geld sal uitgee by die plek die keer nie. Hierdie werkers van Dis-Chem weet seker nie waar hul salaris vandaan kom nie. Swak diens. Het bestuurder geskakel maar die was nie in winkel nie, het boodskap gelaat oor voorval. Wag nog vir terugvoer. het so 11:50 - 12:00 gebeur 13 April 2013.
0 comments