Dis-Chem
Dis-Chem werker se vouchers belangriker as verkope
Werkers steur hul nie aan klient maar koop hul inkopies met hul Dis-chem vouchers terwyl klient moet wag en wag. Ons het besluit dat ons dan nie geld sal uitgee by die plek die keer nie. Hierdie werkers van Dis-Chem weet seker nie waar hul salaris vandaan kom nie. Swak diens. Het bestuurder ...