AfricaComplaints.com » Pro lab - Reviews, Complaints, News

City: Pro lab
Found 1 review / complaint

Q-Photo
Prints done wrong

Ek het vandag weereens (en nie die eerste keer nie) Indigo prints gaan optel by die tak, en dis ALWEER verkeerd. Dis mooi geprint en mooi gesny maar daar is nie 'n UV Glaze oor nie, en dis nie die eerste keer wat ek bestel en iets gaan verkeerd nie (en dis ooknie asof ek NIE weet wat om te bestel ...