AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - Kamstige Babakame | #257152

Pick 'n Pay
Kamstige Babakame

Ek het vandag gaan inkopies doen. Ek het 'n 5maande oue baba en moes sy doek ruil wyl ek in die winkel was. Groot hang die bord waar die babakamer is en ek los als om gou sy doek te gaan ruil. Ek was geskok toe ek daar instap en het my dood gegril vir die kondisie waarin die sogenaamde babakamer was. 'n Vuil emmer water met 'n mop staan by die deur, die kraan loop, kruideniersmandjies opgestapel agter die deur en die "changing mattress" is so gemuf en onhigi? nies, ek sal nie eers daarop wil sit nie. Dis regtig 'n skande vir so groot winkel om nie eers ordentlike geriewe daar te stel vir sy kliente nie.

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Langeberg Mall, Mossel Bay

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google