Heads Together
Baie ongelukkig
Ek het na hulle gegaan en n prentjie gewys en gevra of hulle dit vir my soos die prentjie kan sny. Wayne se Nuraan moet my hare sny want sy is die beste en sny gewoonlik al d chinese bobs. Trewyl sy besig is lig ek uit aan haar die een kant is nie reg gesny nie dis korter en loop met n lyn. Sy se ...