AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - I Paid, but they terminate | #279813

Multichoice
I Paid, but they terminate

Ek is as 'n staats pensioenaris al 'n klient by DSTV sedert April 2012 en my betaling vir die DSTV diens is al sedert daardie datum in gebruik. My betaling is 'n stop order by die bank wat op die 1ste van elke maand afgetrek word. Dit het nog nooit verander nie en sedert April 2012 het ek nooit enige probleme met my betalings gehad nie. Nou is my diens skielik gestaak. Na verskeie pogings om telefonies geholpe te raak is die diens onderbroke aan en af. Sedert vanoggend is die diens totaal af en kan ek geen DSTV geniet nie. Daar is 'n paar dinge wat ek onder DSTV se aandag wil bring.
1. As pensioenaris het ek nie die bronne tot my beskikking om 5 minute op 'n te wag vir 'n masjien om te besluit of ek gehelp moet word aldan nie. Ek het meer as R50 spandeer aan telefoon oproepe om slegs my DSTV te probeer uitsorteer en tog het ek nog geen diens nie.
2. DSTV se automatiese antwoord masjien ken my nie. Soos ek alreeds vermeld het, is ek by DSTv serdert 2012 en as ek gehoorsaam die kliente nommer intik, vertel die blikbrein hy kan my nie identifiseer nie. Wanneer ek weer probeer met my Smart card se nommer kry ek dieselfde respons. Dit is onaanvaarbaar.
3. Ek sal baie graag wil

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Rustenburg

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google