AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Verseker Girls High - Verseker nie weer Clover aardklop | #219373

Verseker Girls High
Verseker nie weer Clover aardklop

Ek het n vertooning bespeek van Ben Babsie en Famielie by Verseker Girls High. Met aankoms is ons weggewys want ons is 10min laat en dan mag ons nie meer ingaan nie. Ek kan nie verstaan waarom nie. Kan nie steering wees nie want wat van die mense wat badkamer toe gaan?
Daar was geen aanwysings nie en geen plakaate nie.
Verseker nie weer Clover aardklop nie

Date:

Company: Verseker Girls High

Country: South Africa   City: Aardklop

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google