Die 18de okt het ek vir Michelle gekontak en gevra asof sy my op kort kennis gewing kan help my droom troue reel sy het gese sy kan in n week se tyd doen die oggend 28okt het sy gese sy kom die woensdag vir my 3roke wys syt nooit opgedaag nie syt nie vir my n venue of niks gehad nie die 1ste Nov n dag voor my troue to laat weet Michelle my sy gaan nie meer verder met my troue nie 24uur voor my groot dag sy het my verseker sy is nie daai tipe mens wat sulke goed aan mense doen ni maar sy was en is mense asb pasop vir ha sy gaan dit weer doen
0 comments