Verseker Girls High
Verseker nie weer Clover aardklop
Ek het n vertooning bespeek van Ben Babsie en Famielie by Verseker Girls High. Met aankoms is ons weggewys want ons is 10min laat en dan mag ons nie meer ingaan nie. Ek kan nie verstaan waarom nie. Kan nie steering wees nie want wat van die mense wat badkamer toe gaan? Daar was geen aanwysings nie ...