Ek is baie onregverdig behandel deur die agentskap. hulle het my kennis gegee omdat ons 4 mense in 'n een slaapkamer woonstel bly.. hulle is so deurmekaar hulle weet nie eers ek het in 'n 2 slaapkamer woonstel gebly en ons was 3 mense nie.
hulle luister net na ou spykertiet se skinder stories en toe kry hulle familie nog my woonstel.
0 comments