In die jaar 2000 het ek as drywer by coin security gewerk wa ek in n rooftog betroke was. Daar die dag is ek in my linker been geskiet my kuit is weg en van toe af he my rug. En heup begin probleme gee. Ek wag nou nbog dat hul my moet uitbetaal vir my beseerings ens elke keer wag hul blykbaar vir n vinaale rport Ja ek is al raad op
0 comments