AfricaComplaints.com » People » Complaint / review: Jet Stores - Unprofessional Staff | #338261

Jet Stores
Unprofessional Staff

Ek is trots Afrikaans. Was in Jet Oudtshoorn om skoene terug te gee. Die dame agter die til het 'n vrou met die naam Yaniswa geroep en gevra ek moet aan haar verduidelik. Ek het begin praat en sy het my vinnig gestop en gesê sy kan nie Afrikaans verstaan nie. Ek het vir haar gevra hoe stel hulle mense aan wat nie die kliënte se taal kan praat nie. Sy het my gekyk en ek het oorgeslaan Engels toe. Ek het in Engels vir haar gevra hoe stel hulle mense aan wat nie die kliënte se taal kan verstaan nie. Sy het gesê Engels is die official language en sy het nie nodig om my taal te praat nie en in my gesig vir my gelag terwyl sy sê Afrikaans. Sy het terug gestap na die rak waar sy besig was en in haar taal iets gesê waarin sy ook die woord Afrikaans weer gebruik het en verder gelag het. In Oudtshoorn is meer as 90% van die mense Afrikaans en dit is haar houding teenoor Afrikaans. Sy is onprofessioneel en kon dit beter hanteer het. Al was dit om vir die dame agter die til te vra om vir haar te

Date:

Company: Jet Stores

Country: South Africa   Region: Western Cape   City: Oudtshoorn
Address: Oudtshoorn
Phone: 0442722254
Site:

Category: People

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google