AfricaComplaints.com » Phone 0442722254 - Reviews, Complaints, Who Called

Phone: 0442722254
Found 1 review / complaint

Jet Stores
Unprofessional Staff

Ek is trots Afrikaans. Was in Jet Oudtshoorn om skoene terug te gee. Die dame agter die til het 'n vrou met die naam Yaniswa geroep en gevra ek moet aan haar verduidelik. Ek het begin praat en sy het my vinnig gestop en gesê sy kan nie Afrikaans verstaan nie. Ek het vir haar gevra hoe stel hulle ...