SA Post Office
Absoluut GEEN kliënte diens/ trots
Ek het die 'n paar dae gelede 'n klagte hier gel? oor 'n pakkie wat versend is die 20 Febr en 'n volle week gevat het om tot in Welkom te kom vanaf Kroonstad. Die tracking # PE763589477ZA. BELOFTES< BELOFTES< BELOFTES om 'terug te kom na my toe' oor wat van my pakkie geword het. EK het al ...