AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: R V A Training - Kurses gedoen maar nie Sertifikate Ontvang | #168159

R V A Training
Kurses gedoen maar nie Sertifikate Ontvang

Ek het 'n kurses gedoen vir Pastel / Payroll in 21/07/2011 waarvan ek ook die programme gekoop het. Ek het al my Eksamens geslaag bo 90% en soos ek belowe is waarvoor ek betaal het moet ek my sertifikate ook ontvang en van 2012 af het ek nog niks ontvang en kry ek net verkskoning en lee beloftes dat my sertifkate in die pos is maar nog nooit gekry nie ek het ook my posbus address gegee en gevra dat dit met gerigestreerde pos gestuur moet word en tot nou toe nog nie my sertifikate gekry vir pastel en payroll nie. Hiermee vra ek, ek het hard gewerk en baie geld betaal vir my kurses en program is dit die manier om besigheid so te doen so ek vra net antwoord wat ek moet doen want ek nodig my sertifikate daarvoor.

Date:

Company: R V A Training

Country: South Africa   City: Meyerton

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google