AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Chevrolet Opel & Isuzu - Chev South Africa are not interested to help me! | #318602

Chevrolet Opel & Isuzu
Chev South Africa are not interested to help me!

Ons het 'n Trail Blazer gekoop en woon in die Karoo en ry baie grondpad. Ek wil graag weet hoe maak mens met die 2.8 Blazer as jy 'n papwiel op 'n agterband kry, aangesien die spaar 'n 16" band is en die agterwiel 'n 18"? Wat sal die effek op die diff wees? Dit is vir ons 'n groot bekommernis! Ek het die vir Chev SA op die 2de Mei 2013 op verskeie maniere gekontak, hul het wel op fb en per epos ges? hul kom terug na my, maar niks het gebeur nie, ek het hul weer gekontak en nog steeds niks nie!

Date:

Company: Chevrolet Opel & Isuzu

Country: South Africa   City: Chev SA se fb blad

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google