Chevrolet Opel & Isuzu
Chev South Africa are not interested to help me!
Ons het 'n Trail Blazer gekoop en woon in die Karoo en ry baie grondpad. Ek wil graag weet hoe maak mens met die 2.8 Blazer as jy 'n papwiel op 'n agterband kry, aangesien die spaar 'n 16" band is en die agterwiel 'n 18"? Wat sal die effek op die diff wees? Dit is vir ons 'n groot ...