Ek het 2 blikkies Mortein naturgard gekoop met daai masjiene wat self spuit. Op die blik staan indoor AUTOMATIC INSECT CONTROL SYSTEM.
Hulle is reg. Dit beheer die insekte om binne my huis te bly.veral die vliee.
Ek kon net sowel die vliee met water gespuit het.
Ek sien daar is alreeds n klagte oor dieselfde aspek op hello peter.
Ek het nou maar doom gekoop.
My deure en vensters was toe en my plek is baie klein.
0 comments