Ek het onlangs gebruik gemaak van Eikestad Vervoer om goedere wat ek by Ten of Cups gehuur het by my huis te kom aflaai en weer terug te neem.
Hulle het baie vinnig op my e-posse geantwoord, het my 'n baie lae prys gevra en was ongelooflik hoflik die hele tyd wat ek met hul in kontak was.
Die bestuurder het selfs namens my ingetree toe Ten of Cups nie my deposito wou teruggee met aflewering van die goedere nie.
Klientediens soos die is skaars en kosbaar!
0 comments