My gelde is betaal op 4 Januarie - eft - en nou, na 11 dae is my lidmaatskapo steeds opgeskort tot groot verleentheid! 25 minute Saterdag op foon sonder dat iemand die foon optel. Die woord diens bestaan nie in julle woordesakt as dit by navrae kom nie!
0 comments