AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Bestmed Medical Scheme - Swak Diens: Eis wat ingedien is nie betaal nie | #211292

Bestmed Medical Scheme
Swak Diens: Eis wat ingedien is nie betaal nie

Ek was by my huisdokter, 04 Junie 2013 Die diens vir 04 Junie 2012 is nie betaal nie, alhoewel ingedien deur Dr CJ Moolman se praktyk op 04 Junie 2012 en verskeie kere daarna.

Dit was glo verwerp met kode 7050 (afhanklike nie geregistreer nie). Die punt is daar is nie 'n afhanklike op my fonds nie, ek is die hooflid en die enigste lid. Verwys na die faks gestuur deur Ciska op 13 Desember 2012. Volgens die dame is al die rekeninge betaal nou betaal deur Bestmed behalwe myne.

Sorg asseblief dat hierdie uitstaande bedrag van R290.00 vereffen word aan Dr CJ Moolman, wat julle fout is.

Date:

Company: Bestmed Medical Scheme

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google