AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Clearwater Pools - Ernst Clearwater Pools Beware | #83323

Clearwater Pools
Ernst Clearwater Pools Beware

Ek en n vriend stuur saam hierdie Waarskuwing oor Ernst se diens.

Swak Diens:

Vir beide Groot frustrasie. Na aftekening en deposito betaling het swembad werke begin met algemene frustasie rakende diens regdeur die proses.
Daar was gereeld lee beloftes gemaak tydens verskeie fases van die projekte.
Tans wag ek vir terugvoer van Ernst na vele oproepe en epose. Waarborg is belowe.

Kommunikasie:

Jy sal vir Ernst boodskappe op boodskappe los, sy foon is soms af, kantoor nr's werk nie en eposse het geen response vir tye. Een geval was dat die Pomp se splinternuwe cover blykbaar moes vervang word. Hierdie was tydens die laaste 30% betaling van die produk. Ek kon nie die pomp gebruik na die verwydering van die eenheid nie. Vanuit my oogpunt was dit 'n "randsom" om sy laaste geld te kry. Recalls word altyd gekontak oor.

Produk :

Ons sit tans met 'n swembad wat se pomp lek by seel wat gegaan het agv druk deur die dak panele. Ons het ook gekla oor 'n baie swak creepy wat verskaf is. Vriend sit met sy stelsel waar die eenheid nie die druk na die dak panele kan hanteer nie. Produk nooit 100% funktioneer.

In kort Vermy Ernst asb.

Date:

Company: Clearwater Pools

Country: South Africa   City: Western Cape

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google