AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Berg’s Cooling And Coffee Machines - SWAK DIENS DEUR RIKUS VAN DEN BERG | #328709

Berg’s Cooling And Coffee Machines
SWAK DIENS DEUR RIKUS VAN DEN BERG

Ek sit met 'n groot probleem. Ek het elektriese heinings en krag by my huis laat aanle. Ek het RIKUS VAN DEN BERG VAN BERG'S COOLING AND COFFEE MACHINCE BY SELNOMMER 082 333 4263 gekontak. Hy het my elektriese heinings aangebring en die volgende foute het voorgekom: Waarkuwingsborde kort, drade le op sinkdag en 3 drade op graslapa dak, skuifhek drade werk nie, COC sertifikaat uitstaande, fout op drade-kortsluiting, onderste draad nie geaktiveer nie ens. Kragdrade le oop op gras en grond. Hy weier om COC sertifikaat vir heinings te gee en weier om elektriese drade met pvc pyp toe te maak. Hy het drade uit grond geruk en dit le oop bokant die grond en my diere of iemand kan geskok word daardeur. Hy het gese ek kan prokureur gaan sien en kyk hoe ver ek kom. Hoe adverteer jy "eerlike diens" as jy dit nie kan lewer nie. Hy weier om met my te praat. Lapa kan aan die brand slaan agv lewendige drade wat daarop le. Wees versigtig vir hierdie man se diens want sy oggend en aandpraatjies kom nie ooreen nie. Wil he hy moet sy foute kom regmaak.

Date:

Company: Berg’s Cooling And Coffee Machines

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google