Het n 300L Apollo Solar Geyser laat instaleer in Aug 2013 deur Gerhard Rossouw van Efficient Air & Solar. Nou na 4 maande se lee beloftes word telefoniese oproepe ook nie meer beantwoord nie.
1. Tube het verkleur.
2. Geen drip tray geinstaleer.
3. Gewig van geyser druk dak teels stukkend met gevolg moet celings en kaste vervang word.
4. Kontrole paneel nie geinstaleer.
5. Geen rekord van rebate dokumentasie wat ingehandig is nie.
6. Geen warm water op bewolkte dae.
7. Konneksie pyp het op celing gelek.
Moet onder geen omstandighede met hierdie mense besigheid doen nie.
0 comments