Night And Day Car Services
Uitstekende diens
Ek wil net dankie s? aan Gideon en sy span vir die uistekende diens wat ek en my vrou gekry het met die diens van ons voertuie! Vanaf ontvangs/bespreking to en met die finale was van die voertuie was die ondervinding puik! Nogmaals baie dankie Paul & Ansie Ellis ...